BYDRAE DEUR JJ "KOWIE" BARNARD (1956):
(Links to other sections at bottom of this page.)


2011-04-12:  Jongste e-pos van Kowie oor sy broer Dr. James L Barnard - sien onder aan hierdie bladsy.


2008-11-10: Kowie het verlede week 'n e-pos aan my gestuur met die volgende inligting oor sy broer:

"James Laing Barnard van 1951 matrieks.  Hy was 16 in matriek en moes in sy matriek jaar O16 speel.  Toe hy na 5 jaar sy siviele Ingeneursgraad kry was hy 21jaar oud.  Vanaf Bellvile na Germiston Mun. en toe na WNNR.  Hy het verder in die suiwering van rioolwater gespesialiseer en sy Doktoraal aan die unv. Van Austin en die van der Bilt verwerf.

Hy het ook n proses ontwikkel om fosfate op 'n organiese manier uit die riool te verwyder,en ook dan 'n baie hoe graad kompos temaak, ipv om dit gronde te stort.  Die beginsel dra n wereldwye patentreg.  Vir sy werk, wat wereldwyd hoog wardeer word, is hy verlede jaar 'n Ere-Doktersgraad toegeken deur die unv. Johannesburg.  Hy word gereken as een van die wereld se beste waterkenners, en dien ook as sulks op 'n wereld kommitee wat groot lande moet leiding gee op water.

Ek weet daar is nog baie leerlinge wat groot hoogtes bereik het en ek salueer hulle.  Terloops James het sy laerskooldae op die bankies van Norwood primer in Elsiesrivier geslyt, toe was dit nog n blanke skool."



Kowie's short email can obviously not do full justice to his brother's achievements and contributions.  Click on the following link to read more:  (NOTE:  This page has been imported so, when done with it, use the "Back" button on your browser to return to the previous page.)

Dr JL Barnard (1951)

2011-04-12 - Jongste nuus oor Dr JL Barnard (1951)









Previous
Section
Contribution
Index
Volgende
Bydrae
Next
Section







(format is mm/dd/yyyy)