2011 REUNION - CLASSES OF 1961 & 1962
Saturday Evening 12 November 2011
"Cattle Baron, Tyger Waterfront", Bellville
:

26 December 2011:  Received an email from Tersia with 2 photos taken the day after the reunion.   See the 3rd link below.


15 Desember 2011:  Het vandag die volgende "berig" ontvang van Tersia Smuts (van Rooy).  Die berig is geskryf deur Elna Matthee (du Plessis):

Na 3 maande van soek en soek, bel en bel, elke keer groot opgewondenheid oor elkeen wat ons opspoor kon ons begin beplan aan wat ons gaan doen en waar.  Baie het ons wel opgespoor maar was nie beskikbaar om die aand by te woon nie maar nou het ons wel met hulle kontak vir 'n volgende geleentheid.  Die aand het aangebreek, ons was 34 mense altesaam bymekaar saam met mertgeselle.  Nege uit die groep 1962 en 11 uit die groep 1961.  Dit was 'n ongelooflike gesellige aand, heerlik gekuier en goeie nuwe pelle gemaak en ons gaan beslis dit weer herhaal.

Tersia het ook vir my fotos gestuur - die volgende fotos is dus nou beskikbaar:

Fotos geneem deur Butch

Fotos ontvang van Tersia Smuts

Fotos geneem die volgende dag




Re-unies 2011-2020
Reunions
Next
Re-union
Next
Section








(format is mm/dd/yyyy)