2011 RE-UNIE 17 DESEMBER 2011

05 September 2011:  Het vanoggend die volgende e-pos ontvang van Bertie bezuidenhout:

Oud JJ Du Preez Leerlinge Kuier Geleentheid:

Goeiemôre oud-skoolmaats en vriende,
'n Klompie van ons — oud 1969 matriek klasmaats — beplan 'n kuiergeleentheid vir 17 Desember 2011 en wil julle graag nooi om by ons aan te sluit.  Die uitnodiging word, soos met die 2009 reünie, aan al die oud-JJ Du Preez skoolmaats gerig, maar ander vriende is ook welkom. Ons gaan so vanaf 10:00 tot omtrent 15:00 dié dag byeen kom vir ? kuier en piekniek/ete en ons wil julle graag uitnooi om vir ons (my) te laat weet van julle belangstelling vir die geleentheid.  Ons wil ook graag hoor of julle van ander soortgelyke plekke weet wat ons dalk kan oorweeg.  Kan ek dus vra dat julle voor die einde van die maand — September — vir my laat weet of julle belang stel en dalk ook of julle weet van moontlike ander plekke wat ons kan oorweeg.

Bertie Bezuidenhout

Tel: 086-111-5697
Faks: 086-623-6759
Sel: 083-415-5037
e-Pos: corporate@agulhascorp.com








Reunions Next
Section





(format is mm/dd/yyyy)