[dbar007]
Archives Web Site for The PAROW AND DISTRICTS / JJ DU PREEZ High School
[dbar007]

1960 GROEP - BIOGRAFIE NIEK VAN ZYL

E-pos boodskap van Niek 10 Januarie 2010:

1961 in Boubedryf
1964 Volkskas Bellville
1964 Desember getroud met Pauline ( Louw)
1969 Word na Kimberley verplaas
1973 Gaan oor na Southern Lewens (Lewensversekering)
1980 Begin deeltyds boer
1989 Verhuis plaas toe in die Jacobsdal distrik , waar ons tans nog met skaap , bees en wild boer.  Uit die huwelik is n seun en dogter gebore . Albei is getroud en woon ook in Kimberley omgewing so ons 5 kleinseuns is lekker naby om te bederf!

E-pos boodskap van Niek 13 Januarie 2010:

Butch hier is n lysie van my belangstellings dit het ongelukkig agterwee gebly!
Afrikana ( dien op museumraad , stigterslid van Jacobsdal Historiese Vereniging)
Jag
Vuurwapens (stigterslid van SAAACA Noordkaap)
Paleontologie






2000-2010
Reunions
2010 Reunion
Class of 1960
Next
Biography
2011-2020
Reunions
Next
Section





Links (shortcuts) to main sections

Home Page Intro Kort
Geskiedenis
Location Re-unies
Argiefs From ex-
Pupils / Staff
In Memorium Requests Contact Me

Page updated 12/28/2020
(format is mm/dd/yyyy)