BYDRAE Nr. 2 DEUR KOBUS BARNARD (1956):
(Links to other sections at bottom of this page.)


2012-10-08:  Deel van 'n e-pos van JL Barnard aan sy broer Kobus:

"Intussen het ek twee groot kennisgewings gehad. Die Universiteit van Stellenbosch bied my ‘n ere-doktorsgraad op 14 Desember en die Iowa State University een op die 15de. Gelukkig het Stellenbosch ‘n alternatiewe datum vir Maart volgende jaar wat ek sal verkies. Soos dit is moes ek my kaartjie verander en vertrek ek op Sondag die 16de na die Kaap."






Previous
Section
Contribution
Index
Volgende
Bydrae
Next
Section







(format is mm/dd/yyyy)