BYDRAE Nr. 2 DEUR KOBUS BARNARD (1956):
(Links to other sections at bottom of this page.)


2009-01-140:  Het hierdie e-pos van Kobus ontvang:

"Butch, Na aanleiding van die skrywes ivm Mnr van Zyl.  In 1953 was daar net 1 O14 rugbyspannetjie en ons ander O14 spelers moes met die oorskot O15 spelers 'n O15d vorm.  Een Saterdag speel ons op die destydse B veld, dit reen en hael maar ons speel.  Ons ref, Mnr van Zyl is uitgevat in n reenjas met Wellingtons en n sambreel.  Ons kon net sowel n swembroek aangehad het.  Die wedstryd is oudergewoonte afgesluit met n koue stort. Kobus Barnard Barnies Terra Flora."






Previous
Section
Contribution
Index
Next
Section







(format is mm/dd/yyyy)