Vrydag 12 Maart 2004 - Julia Foto 213:
Voorgrond links: Roy Wucherpfennig en agter hom Mev. Wucherpfennig; net anderkant hulle is Johan Leibold (blou hemp, rug na die kamera); Mev. van der Westhuizen (met die pers "cardigan") in gesprek met ????; agter haar is Callie Matthee en Alec Kitley in gesprek met Joachim ???? (oor Mev. van der Westhuizen se linker skouer). (Scroll down for links to other pages and sections)
![[2004-03-12-reun-co1954-j-foto-213.jpg]](images/2004-03-12-reun-co1954-j-foto-213.jpg)
(format is mm/dd/yyyy)