[2002-co1961-reun-foto15b]

MATRIEKKLAS 1961 RE-UNIE VRYDAG 15/3/2002: - foto 15 - van links voor:  Jeanette Nel (by tafel) agter haar Chris Crous se gesig, dan Magrieta Rossouw, Henry Nel, Alta Vermeulen, Francois du Bois (wit hemp) dan Andrew Horne (ook wit hemp), Piet Krige (blou hemp), ????, Anna-Marie Gaybba, ????, Mev. Tercia Horne, Dolf Burger (half versteek agter Kittie Mostert), Andre van Antwerpen (rug na kamera) agterkant van Rita van der Merwe, Alma Crous en ???? (Foto AV/15)  (Koppelings na ander seksies onderaan hierdie blad.)

Volgende Foto

















(format is mm/dd/yyyy)