[2002-co1961-reun-foto11b]
MATRIEKKLAS 1961 RE-UNIE VRYDAG 15/3/2002: - foto 11 - Susan Krige; Mev. Lamprechts met haar man Pike anderkant haar; in die deur kyk Una Smit oor haar regter skouer; Jeanette Nel sit by die tafel; Magrieta Rossouw (anderkant Jeanette); Henry Nel (blou hemp, by deur); Alta Vermeulen staan net voor Jeanette en gesels met Chris Crous; Francois du Bois (wit hemp) dan Andrew Horne (ook wit hemp) agter in die hoek, en dan sien ons die regter arm (blou hemp) van Piet Krige. (Foto AV/11)  (Koppelings na ander seksies onderaan hierdie blad.)

Volgende Foto

















(format is mm/dd/yyyy)