1960 Tour To Kariba Dam

Foto Album 3 - Fotos deur Mariette Watermeyer.
:

Ons Aardrykskunde-onderwyser, mnr Charlie Myburgh, het in 1960 'n toer na die destydse Rhodesië gereël.  Die epiese tog is gedurende die Junievakansie per bus aangepak en ons het langs die pad in skoolsale en tente geslaap.  Ek sal nooit die koue aande in die Karoo vergeet waar ons op die harde en koue vloere van skoolsale geslaap het nie.

Daardie dae was daar beslis ook nie warm water in die skole se kleedkamers nie.  Tog was dit vir kinders van daardie tyd nie 'n probleem nie en almal het die toer terdeë geniet en dit as die besliste hoogtepunt van hul skoolloopbaan beskou.  Op hierdie foto staan die groep by Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria.

[1960-18- Zimtoer Kruger standbeeld.jpg]



By die Doeanekantoor van Beitbrug:
Helga Funk staan agter terwyl Mariette Watermeyer en Anna de Villiers op die trappe sit en Christina Kleynhans voor hulle staan.

[1960-19-Zimtoer Doeane.jpg]



Eet by Kimberley-myn:
Mariette Watermeyer, Anna de Villiers, Hester de Villiers en Christina Kleynhans met Marieta Horak (rug na die kamera)
[1960-20- Zimtoer.jpg]



Weereens kosmaaktyd:

[1960-21- Zimtoer.jpg]



In tuin by die Uniegebou:

[1960-22- Zimtoer Uniegebou.jpg]



By die Victoria waterval:
Mariette en Christina bekyk Livingstone se standbeeld

[1960-23- Zimtoer Livingstone standbeeld.jpg]



By die Zimbabweruïnes:
???, Hester, Mariette en Anna

[1960-24-zimtoer-zimbabwe-ruins.jpg]



Deur die reënwoud by die Victoria waterval:
Natgereënde hoenders Hester de Villiers, Anna de Villiers, Mariette Watermeyer, Marieta Horak, Marietjie Kellerman (?), Christina Kleynhans, ???, ???

[1960-25- Zimtoer-rainforest-at-falls.jpg]




Previous
(Archives) Item
Tour
Index
Next Tour
Item
Next
(Archives) Item
Next
Section






(format is mm/dd/yyyy)