PHOTOS 1956 TO 1960 FROM MARIETTE WATERMEYER:



Tweede Hokkiespan 1957:

Agter:  Jeanette Swart, Louise van Niekerk, Ansie Brand, C Potgieter, Mariette Watermeyer, R Crowcamp
Middel:  Elsie van Jaarsveld, Annamarie Bekker, mnr Roux, Francis Palmer, Alma Crous
Voor:  Mariana Londt

[1957-01- 2e Hokkiespan-mw.jpg]

Matriekafskeid 1958:

Vlnr:  Johan (Jab) Hartman, Johanna van Graan, Antonette Swart, Slakkie le Roux, Mariette Watermeyer

[1958-02- Matriekafskeid.jpg]

Eerste Hokkiespan 1959:

Agter:  Laura le Roux, Janet Parker, Margaret Kitley, Mariette Watermeyer, Alma Crous, Hester de Villiers, Fransa Louw, Antonette Swart
Middel:  Mnr Ben Conradie (afrigter), Elsa van Wyk, Mnr Bekker (skoolhoof), Cecile Spengler, mnr F Setzer (afrigter)
Voor:  Mariana Londt

[1959-03 - 1e hokkiespan.jpg]

Leerlingraad 1959:

Agter:  Peter (?) Hayward, Johan Swanepoel, Francois Cloete, Dimitri Merrit, Desmond de Jager, Rodney Friend, Malcolm Loftus, Jan Augustyn
Middel:  Janet Parker, Louise Berndt, Mariette Watermeyer, Cecile Spengler, ? , ? , ?
Voor:  Elsa van Wyk, Brian Stipp, mnr Bekker, Norman Kitley (Hoofseun), mnr J Labuschagne, Naudé van Graan (Hoofmeisie), Fransa Louw

[1959-04- Leerlingraad.jpg]



Papageno se Droom 1959:

In 1959 het JJ du Preez die operette Papageno se Droom uit die Towerfluit van Mozart opgevoer.
Die hoofrol van Papageno is gesing deur mnr Labuschagne en die rol van sy geliefde, Papagena, is om die beurt gesing deur Marietjie Louw en Hester de Villiers.
Naudé van Graan was die Koningin van die Nag en Malcolm Loftus was die Voëlvanger.

[1959-16- Operette-papageno-1.jpg]

Papageno se Droom 1959 - agter die skerms:

Vera van der Merwe en Mariette Watermeyer lees die koerant terwyl hulle agter die skerms wag vir hulle beurt om op die verhoog te gaan.

[1959-17- Ek en Vera vd Merwe-papageno.jpg]

Leerlingraad 1960:

Agter:  Malcolm Loftus, Rodney Friend, Butch Cassidy, Jan Augustyn (1961), Hennie Greeff, Demetri Merritt, Desmond de Jager (1962), Deon van der Merwe (1961), Nicky van Zyl, Andre Smit (1962)
Middel:  Johan du Plessis, Martha le Roux (1961), Maretha van Rooyen (1961), Anna de Villiers, Louise Berndt (1961), Josanna Human (1962), Aletta van Rooyen, Antonette Swart, Johanna van Graan, Toela du Toit, André van Antwerpen (1961)
Voor:  Hester de Villiers, Mariette Watermeyer, mnr Labuschagne, Francois Cloete (Hoofseun), mnr Bekker, Janet Parker (Hoofmeisie), Louis Moolman, Cecile Spengler, Sanettha Dique

[1960-05- Leerlingraad.jpg]

Tweede Tennisspan 1960:

Agter:  Dolf Burger 1961 , John Griessen, Louis Paster, Louis ?
Voor:  Mariette Watermeyer, mnr Hough, mnr Bekker, Anna de Villiers

[1960-06- 2e Tennisspan.jpg]

CSV Bestuur 1960:

Agter:  André van Antwerpen 1961, Johan Smit 1962 , Alta Vermeulen 1961 , Johan du Plessis 1960, "Tiekie" du Plessis 1960
Voor:  Nicky van Zyl 1960, Mariette Watermeyer 1960, mnr Bekker (Hoof), Cecile Spengler 1960, mnr Lazarus, Janet Parker 1960

[1960-07- CSV Bestuur.jpg]

Debatsbestuur 1960:

Agter:  Vernon Vermeulen, Martha le Roux, Christina Kleynhans, Dimitri Merritt, Cecile Spengler, Dawn Buske, Louis Moolman
Voor:  Mariette Watermeyer, Francois Cloete, mnr Bekker, Janet Parker, mej Atkinson, Hester de Villiers, Louisa Berndt

[1960-08- Debatsbestuur.jpg]

DIE BIBLIOTEEK:

Die hele kaartstelsel van die biblioteek is geherorganiseer en met die hand oorgeskryf.
Dit het baie ure se werk geverg gedurende pouses, na skool en gedurende periodes wat nie van lewensbelang was nie, soos sangklas en LO!

Biblioteekprefeks 1960:

Agter:  Martha le Roux, Toela du Toit, Aletta de Villiers, Christina Kleynhans, Nicolene Minnaar, Cecile Spengler, Helmien Willemse, Maretha van Rooyen
Voor:  Anna de Villiers, Mariette Watermeyer, mnr Bekker, Marietjie Kellerman, mnr Labuschagne, Aletta van Rooyen, Hester de Villiers

[1960-09- Bib prefeks.jpg]

Biblioteekprefeks in Matriek 1960:

Agter:  Mariette Watermeyer, Toela du Toit, Hester de Villiers, Cecile Spengler
Voor:  Aletta van Rooyen, Anna de Villiers, Marietjie Kellerman

[1960-circa-10- Biblioteekwerkers.jpg]

Biblioteekwerkers 1 1960:

Vlnr:  Mnr Smuts, Mariette Watermeyer, Aletta van Rooyen, Anna de Villiers, Marietjie Kellerman, Maretha van Rooyen

[1960-circa-11- Bibwerk.jpg]

Biblioteekwerkers 2 1960:

Vlnr:  Anna de Villiers, Aletta van Rooyen, Marietjie Kellerman, Mariette Watermeyer

[1960-circa-12- Bibwerk.jpg]

Op pad huistoe!:

Mariette Watermeyer & Anna de Villiers

[1960-circa-13- Ek en Anna de Villiers.jpg]

Uitstappie na Morkels se plaas 1959 of 1960:

Mnr Ben Conradie het gereeld uitstappies vir leerlinge gereël om op Saterdae interessante plekke te besoek.
By hierdie geleentheid is ons na die plaas van mnr en mev Morkel in die Stellenbosch omgewing.
Die eerste foto: Mariette Watermeyer oorhandig 'n boek aan mnr en mev Morkel om dankie te sę.

[1960-circa-14- By Conradie en Morkels.jpg]

Die tweede foto:  Ons ontspan by die dam op die plaas:

Vlnr:  Laura le Roux (staande), Antonette Swart, Johanna van Graan, Hester de Villiers, Cecile Spengler, Anna de Villiers, Mariette Watermeyer, Johanna Theron, Gerda van Rensburg (staande), Marietjie Louw (agter haar).

[1960-circa-15- Groep op gras.jpg]



Move to top of page



Reunions
Page
1956-1960
Photos
1958
Std 8s
Next
Section






(format is mm/dd/yyyy)